Top 10 Youtube Video’s

Youtube is dié aanlyn-video-verskaffer en vorm deel van baie mense se daaglikse roetine.  Video’s word oor en weer per e-pos en Facebook gestuur en gewone mense word Youtube-sterre, sommer so in ‘n paar uur.  van readwriteweb.com het ‘n lys van top 10 Youtube video’s saamgestel.  Justin Bieber se Baby is een van die eerste Youtube-video’s wat ‘n half-biljoen keer gekyk is.  Saam met Bieber is Eminem besig om die helfte van die top 10 oor te neem.

1.  Justin Bieber – Baby ft. Ludacris – 710,483,254

2. Jennifer Lopez – On The Floor ft. Pitbull – 498,536,875

3. Shakira – Waka Waka(This Time for Africa) – 450,432,888

4. Lady Gaga – Bad Romance – 450,218,100

5. Eminem – Love The Way You Lie ft. Rihanna – 436,474,158

6. Charlie bit my finger – again ! – 424,726,009

7. LMFAO – Party Rock Anthem ft. Lauren Bennett, GoonRock – 386,726,855

8. Parto in un letto – 324,131,517

9. Eminem – Not Afraid – 320,208,699

10. Justin Bieber – Never Say Never ft. Jaden Smith – 303,127,847

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s