Tumblr, nou!

Tumblr is ‘n mikro-blog, wat basies beteken dat dit ‘n kleiner weergawe van ‘n groot blog soos WordPress of Blogger is.  As jy niks wil skryf nie, hoef jy niks te skryf nie en kan eenvoudig ‘n foto of ‘n snaakse prentjie oplaai wat in jou e-pos beland het.  Vir diegene wat ‘n Blackberry, iPhone of ander ‘smartphone’ besig, is dit nog makliker wat jy kan dit sommer van jou foon af doen.  Dit is baie lekker vir die persoon wat daarvan hou om snaakse grappies aan minder gewillige ontvangers te stuur asook fotograwe.  Sluit nou by Tumblr aan en begin tuimel!

Advertisements

One comment on “Tumblr, nou!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s