So lyk dit by Google se kantore

Ek het al baie dae in my kantoor gesit en droom oor hoe dit sou wees om by Google te werk, maar ek het nooit geweet hulle kantore is so cool nie.  Voor ek julle wys hoe dit daar lyk deel ek eers ‘n paar lekker feite oor Google:

  • Google bestaan sedert 4 September 1998.
  • Die naam ‘Google’ – kom van die woord googol af.  Googol is ‘n die nommer ‘een’ gevolg deur 100 nulle.
  • Google se inkomste vir 2011 was ongeveer $37 miljard met 33 000 wernemers oor die wêreld.
  • In 2004 begin Gmail en tans is daar 146 miljoen mense wat Gmail gebruik.
  • Google het tans 70 kantore in 40 lande en hier is ‘n paar foto’s van hoe dit daar lyk.

Google se nuwe kantore in Londen.

Advertisements

6 comments on “So lyk dit by Google se kantore

  1. Het ‘n paar jaar terug ‘n documentary of so iets oor die google kantore gesien. Hulle het pooltafels waar mense kan speel terwyl hulle brainstorm.
    Dit lyk asof jy baie pret daar kan he…ek dink dit sal awesome wees om in so ‘n kreatiewe omgewing te werk.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s