Digitale sketspen is puik!

Die Inkling- digitale sketspen vang jou kunswerk, skets of nota’s digitaal vas terwyl dit met ’n balpuntpen op papier geskets of geskryf word.  Dit is ideaal vir ‘n breinskrum of sommer net vir ‘n kunstenaar wat ‘n paar idees wil neerpen.  Ek is self iemand wat graag skets en met dié wonderlike stukkie tegnolgie kan ek die basiese sketse met die pen maak en dan die fyner werk op my rekenaar in Adobe® Photoshop® of Illustrator® doen.

Hierdie dingetjie is sommer nou al op my wenslys vir Kersfees.  Wat wonderlik is, is dat hy al jou Photoshop-lae onthou soos wat jy skets. As daar dus iets is wat jy later wil verwyder, kan jy dit in Photoshop doen.

Advertisements

One comment on “Digitale sketspen is puik!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s