Wie is ek?

Ek is ‘n skrywer, ek is ‘n fotograaf, video guru van formaat – maar wat vir my die belangrikste is van alles, ek is Afrikaans en is ek mal oor ‘gadgets’.

Daar is so baie goed op die internet, goed wat ons wil sien, nie wil sien nie, wil luister, wil kyk of sommer net wil mis.  Daar is ook tegnologie daar buite wat ‘n mens se lewe makliker kan maak, ander wat dit moeiliker maak.  Hierdie blog is sommer net ‘n blog waar ek elke dan en wan iets sal deel wat my oog gevang het en danksy Beeld het ek nou die kans om te skryf!

Vrae? Voorstelle? Opmerkings? Lewer kommentaar op my blog.

**Die blog is net my mening en glad nie die van Beeld of Media24 nie.  Al die produkte of dienste wat in my blog bespreek word is goed wat oor my pad kom en ek baat onder geen omstandighede by enige van produkte of dienste nie.**

Advertisements

3 comments on “Wie is ek?

  1. Bly om te hoor jy’s gelukkig. Jy is voorwaar ‘n “gadget kind”.
    Dis lekker om op die platteland met ‘n beroemde by Beeld te praat, ek het almal
    in die kantoor vertel van jou en sommer ook die deel oor video kameras vir hulle gelees. Nou is ek ook iemand wat IEMAND ken.

    Mooi dag
    Hanlie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s